Aktiwiteite en Besienswaardighede

Aktiwiteite en Besienswaardighede

Aktiwiteite en Besienswaardighede

Aktiwiteite en Besienswaardighede

Aktiwiteite en Besienswaardighede

Aktiwiteite en Besienswaardighede

PREV
NEXT

HOKDUIK SAAM MET HAAIE

Geyser Rock, ongeveer 15 seemyl wes van die Gansbaai-kus, is die tuiste van sowat 60 000 Kaapse pelsrobbe, die groot trekpleister vir die geheimsinnige en grasieuse Grootwithaaie, wat die reputasie verdien het as die “Grootwithaai Hoofstad van die Wêreld"™. Langs hierdie eiland is Dyer-eiland, die tuiste van broeikolonies van die bedreigde Afrika-pikkewyn, Kaapse malgasse, en ’n aantal spesies van kormorante, saam met pelagiese seevoëls wat hierdie gebied besoek. Tussen hierdie twee eilande lê die beroemde Shark Alley, bekend vir die Grootwithaai se predasie op die robbe.

WALVISKYK IN GANSBAAI

Suidelike regwalvisse bring die somermaande deur deur rondom Antarktika te voed en migreer dan duisende kilometers na die beskutte baaie van Suid-Afrika om te paar en te kalf. Hulle kan langs die kus gesien word tussen Junie/Julie en Desember.

STRANDE IN GANSBAAI

Coast of contrasts” is a cliché, but one that is highly applicable to the shores of the Gansbaai Area. As a rule of thumb, the shores to the North of Danger Point (Walker Bay) is where the Southern Right Whales hang out and the shores to the East of Danger Point (Shark Bay) is where the home and breeding grounds of the Great White Shark are. Again, as a rule of thumb, the Walker Bay coast is rocky and dotted with caves and cliffs and the Shark Bay coast exists of pristine never-ending white sand beaches. Checking a rule of thumb at any given time will often prove this rule wrong. Bays with pristine sand beaches can be found along Walker Bay and troops of whales might very well float by your side when you stroll along the sand-beach of Pearly Beach.

NATUURRESERWATE

Die hoofrede waarom die Gansbaai-gebied ’n vooraanstaande natuurbestemming geword het, en een van die redes waarom dit die Responsible Destination-toekenning ontvang het, is die feit dat bewaring van beide mariene- en landgebaseerde natuur deur alle lae van die samelewing omarm is. Bewaring in hierdie gebied is nie beperk tot die verskeie openbare natuurreservate nie. Baie private grondeienaars het uitgebreide indringerplante-verwyderingsprogramme aangepak, asook die herstel van inheemse plantegroei en herbebossing.

AFRIKA PIKKEWYN EN SEEVOËL BEWAARING

Die Dyer Island Conservation Trust het ’n wêreldklas seevoël bewaaringsentrum in Gansbaai gebou, ’n eerste vir die Overstrand-gebied.

Die Afrika-pikkewyn- en seevoël bewaaringsentrum is gestig om die bedreigde Afrika-pikkewynkolonies van Dyer-eiland, ’n Belangrike Voëlgebied, te ondersteun, waar die spesie oor 30 jaar dramaties afgeneem het, met byna 90%.

* Alle inligting is gekry van Xplorio.com/Gansbaai

Vir meer inligting kliek hier.

TOP